Rooivlerkstreepkoppie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Emberiza capensis)
Jump to navigation Jump to search

Rooivlerkstreepkoppie
Cape Bunting.jpg
In die Karoo, Suid-Afrika.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. capensis
Binomiale naam
Emberiza capensis
Linnaeus, 1766

Die Rooivlerkstreepkoppie (Emberiza capensis) is 'n amper-endemiese algemene standvoël in die suide van Suid-Afrika en raak gelokaliseerd en skaars in die noorde. Die voël is 16 cm groot en weeg 17 - 27 gram. In Engels staan die voël as die Cape Bunting bekend.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Emberiza capensis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.