Klipstreepkoppie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Emberiza tahapisi)
Jump to navigation Jump to search

Klipstreepkoppie
Emberiza tahapisi by Derek Keats.jpg
In Pilanesberg Nasionale Park, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. tahapisi
Binomiale naam
Emberiza tahapisi
Smith, 1836

Die Klipstreepkoppie (Emberiza tahapisi) is 'n algemene standvoël en gedeeltelike trekvoël op klipperige hange in grasveld en oop boomveld. Die voël is 14 cm groot en weeg 12 - 20 gram. In Engels staan die voël as die Cinnamon-breasted bunting bekend.

Illustrasie van die insularis-subspesie wat op Sokotra voorkom.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Emberiza tahapisi". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.