Emily Beecham

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Emily Beecham
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 12 Mei 1984 (1984-05-12) (35 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Emily Beecham (gebore 12 Mei 1984) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hail, Caesar! (2016) en Daphne (2017), en in die televisiereeks Into the Badlands (2015).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2009: The Calling
  • 2010: Basement
  • 2016: Hail, Caesar!
  • 2017: Daphne
  • Sulphur and White

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2013: The Village
  • 2015: Into the Badlands

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2009: The Secret Diary of the Holocaust
  • 2010: Pulse
  • 2013: The Thirteenth Tale

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]