Emily Bergl

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Emily Bergl
Geboortenaam Anne Emily Bergl
Geboorte 25 April 1975 (1975-04-25) (47 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1999–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Emily Bergl (gebore 25 April 1975) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Rage: Carrie 2 (1999), Happy Campers (2001), en Blue Jasmine (2013).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1999: The Rage: Carrie 2
  • 2001: Happy Campers
  • 2003: Final Draft
  • 2013: Blue Jasmine
  • 2013: I Know What I'm Doing
  • Atlas of the Soul

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2006: Men in Trees
  • 2017: Mommy Blogger

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2008: The Governor's Wife

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2014: Shameless: Season 4, Being Gallagher
  • 2014: Shameless: Season 4, Shameless Neighbors
  • 2015: Shameless: Season 5 - Shameless Love
  • 2015: Shameless: Season 5 - Gentrify This!!!

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]