Engelsman

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Engelsman
Crenidens crenidens Day.png
Skets van 'n naverwante soort
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. anglicus
Binomiale naam
Chrysoblephus anglicus
(Gilchrist & Thompson, 1908)

Die engelsman (Chrysoblephus anglicus) is 'n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en voorkom van Algoabaai tot by Mosambiek. Die vis is silwerkleurig met 'n blou kol op die dorsale skubbe en 4 rooi vertikale strepe oor die liggaam. Die vis word 90 cm lank en weeg dan 7 kg. In Engels staan die vis ook bekend as Englishman.

Die vis kom in koraal- en rotsriwwe voor in water wat 15 – 120 m diep is. Dit is ook 'n gewilde eetvis.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]