Silwerblaarmelkpruim

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Englerophytum natalense)
Jump to navigation Jump to search

Silwerblaarmelkpruim
Englerophytum natalense, Molwenirvier.jpg
Silwerblaarmelkpruim op die Molwenioewer, Krantzkloof Natuurreservaat
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. natalense
Binomiale naam
Englerophytum natalense
(Sond.) T.D.Penn.
Sinonieme
  • Bequaertiodendron natalense (Sond.) Heine & J.H. Hemsl.
  • Chrysophyllum natalense Sond.[1]

Die Silwerblaarmelkpruim (Englerophytum natalense) is 'n klein tot middelgroot boom wat voorkom noord van Oos-Londen tot in die Lebomboberge en ook in die oostelike hooglande van Zimbabwe. Die boom groei hoofsaaklik onder die kruin van die woud of in beboste klowe. Die jonger blare is met donkerbruin hare bedek terwyl die ouer blare silwer is aan die onderkant met 'n spits-lopende blaarpunt.

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

  1. Hyde, Mark; et al. "Englerophytum natalense (Sond.) T.D. Penn.". Flora of Zimbabwe. Besoek op 10 Oktober 2013. 

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]