Groenbossanger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Eremomela gregalis)
Jump to navigation Jump to search

Groenbossanger
Eremomela Karoo 2015 01 24 08 15 57 4357s.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. gregalis
Binomiale naam
Eremomela gregalis
Smith, 1829
AT1322 map.png
Algemene verspreiding

Die Groenbossanger (Eremomela gregalis) is 'n endemiese, skaars tot gelokaliseerde algemene standvoël in Karoo- en halfwoestynbossieveld. Hulle kom gewoonlik in groepies voor. Die voël is 11 – 12 cm groot en weeg 7 - 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Karoo Eremomela

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Eremomela gregalis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)