Rooiruglewerik

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Eremopterix leucotis)
Jump to navigation Jump to search

Rooiruglewerik
Eremopterix leucotis -near Tugela Ferry, KwaZulu-Natal, South Africa -male-8a.jpg
Mannetjie rooiruglewerik in Suid-Afrika.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. leucotis
Binomiale naam
Eremopterix leucotis
(Stanley, 1814)

Die Rooiruglewerik (Eremopterix leucotis) is 'n algemene standvoël en nomade in savanne met yl gras, landerye en padrande; veral die wat onlangs afgebrand het. Hulle kom gewoonlik in swerms voor. Die voël is 12 – 13 cm groot en weeg 12 - 21 gram. In Engels staan die voël bekend as die Chestnut-backed Sparrow-Lark.

Illustrasie van 'n paartjie.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Eremopterix leucotis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.