Eric Braeden
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Eric Braeden | |
Geboortenaam | Hans-Jörg Gudegast |
---|---|
Geboorte | 3 April 1941 |
Nasionaliteit | Duits |
Kinders | Christian Gudegast |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1960–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Eric Braeden (gebore 3 April 1941) is 'n Duitse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Colossus: The Forbin Project (1970), Escape from the Planet of the Apes (1971), en Titanic (1997), en in die televisiereeks The Young and the Restless (1973).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1968: Dayton's Devils
- 1970: Colossus: The Forbin Project
- 1971: Escape from the Planet of the Apes
- 1973: The Adulteress
- 1974: The Ultimate Thrill
- 1997: Titanic
- 2006: 3055 Jean Leon
- 2008: The Man Who Came Back
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1966: Jericho
- 1966: The Rat Patrol
- 1971: Bearcats!
- 1973: The Young and the Restless
- 1979: A Man Called Sloane
- 1980: Hagen
- 2004: Bruce W. Cook: Interviews
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1970: The Mask of Sheba
- 1972: The Judge and Jake Wyler
- 1973: Death Race
- 1973: Intertect
- 1978: Happily Ever After
- 1979: The Power Within
- 1980: The Aliens Are Coming
- 1999: The Titanic Chronicles
- 2014: Toyota Pro/Celebrity Race
Video's
[wysig | wysig bron]- 2004: 'Combat!' Memories
- 2006: CC Variety TV
- 2015: They Are Eating the Guests! Interview Mit Regisseur Joe Dante