Erica Shaffer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Erica Shaffer
Geboorte 6 Maart 1970 (1970-03-06) (49 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1992–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Erica Shaffer (gebore 6 Maart 1970) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Cattle Call (2006) en in die televisiereekse Dexter (2006), The New Adventures of Old Christine (2006), en Scandal (2012).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1998: Three on a Match
  • 1999: Catalina Trust
  • 2000: West Coast
  • 2001: The Socratic Method
  • 2001: A Family Affair
  • 2006: Cattle Call
  • 2006: Running Springs

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2001: I My Me! Strawberry Eggs
  • 2003: R.O.D the TV
  • 2004: Vacation Challenge
  • 2005: Fight for Fame
  • 2006: Dexter
  • 2006: The New Adventures of Old Christine
  • 2012: Scandal

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2008: The Week Reduced

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]