Ernst Waldemar Bauer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Professor Ernst W. Bauer (2001)
Ernst W. Bauer met sy Japannese kamera

Ernst Waldemar Bauer (MdL - Lid van die deelstaatparlement van Baden-Württemberg) Tübingen, 28 Februarie 1926 − Ostfildern, 4 Junie 2015 in Ostfildern was 'n Duitse televisie- en radiopublisis, bioloog, geoloog, skrywer, dokumentêrfilmvervaardiger en politikus van die liberale party Freie Demokratische Partei (FDP).[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]