Oordeelboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Erythrophleum africanum)
Jump to navigation Jump to search

Oordeelboom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
E. africanum
Binomiale naam
Erythrophleum africanum

Die Oordeelboom (Erythrophleum africanum) is 'n middelgroot tot groot boom. Die boom kom in 'n gordel langs die Namibië/Angola voor, oos vanaf Kaokoland tot byna in die sentraal deel van Zimbabwe.

Bron[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]