Escape The Fate
Voorkoms
Escape The Fate | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Las Vegas, Nevada (VSA) |
Genres | Post-hardcore, screamo |
Jare aktief | 2004 - huidig |
Etikette | Epitaph |
Assosiasies | blessthefall, On the Last Day, The Word Alive, Perfect Like Me, Falling In Reverse |
Webwerf | www.escapethefate.net |
Lede | Craig Mabbitt, Max Green, Bryan 'Monty' Money, Robert Ortiz |
Gewese lede | Ronnie Radke, Omar Espinosa, Carson Allen |
Escape the Fate is 'n Amerikaanse musiekgroep wat in 2004 in Las Vegas, Nevada gevorm is. Hul eerste vollengteateljeealbum, Dying Is Your Latest Fashion, is op 26 September 2006 vrygestel en hul tweede vollengtealbum, This War Is Ours, op 21 Oktober 2008. Die groep is deur Ronnie Radke gestig. Die oorspronklike lede was Max Green, Bryan Money, Omar Espinosa en Robert Ortiz.
Diskografie
[wysig | wysig bron]- Demo (2005)
- There's No Sympathy for the Dead (2006)
- Dying Is Your Latest Fashion (2006)
- This War Is Ours (2008)
- Escape the Fate (2010)
- Ungrateful (2013)
- Hate Me (2015)
- I Am Human (2018)
- Chemical Warfare (2021)