Estian Calitz

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Estian Calitz (23 Mei 1949 - ) is 'n Suid-Afrikaanse ekonoom en emeritus professor by die Universiteit Stellenbosch (US). Hy is die Hoof- uitvoerende beampte (HUB) van finansies en die HUB van die US se Business School.[1]

Hy verwerf sy Ph.D in handel van die US in 1986. In 1989 is hy aangestel as visedirekteur-generaal van die Suid-Afrikaanse Departement van Finansies. In 1996 verlaat hy die staadsdiens en word hy aangestel as professor in ekonomie by die Universiteit van Suid-Afrika (UNISA). In 2001 is hy deur die US as dekaan van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aangestel.

Bibliografie[wysig | wysig bron]

Handboeke[wysig | wysig bron]

  • 1999: Public Economics for South African Students

Artikels[wysig | wysig bron]

  • 2010: "Fiscal policy in the 1990s", South African Journal of Economic History

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Estian Calitz". Bloomberg. 17 April 2018. Missing or empty |url= (help); |access-date= requires |url= (help)

Bronne[wysig | wysig bron]