Swartwangsysie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Estrilda erythronotos)
Jump to navigation Jump to search

Swartwangsysie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. erythronotos
Binomiale naam
Estrilda erythronotos
(Vieillot, 1817)

Die Swartwangsysie (Estrilda erythronotos) is 'n algemene standvoël en plaaslike nomade in dorre savanne en rivierruigtes. Hulle kom dikwels in klein swerms voor. Die voël is 12 cm groot en weeg 7 - 11 gram. In Engels staan die voël bekend as die Black-faced Waxbill.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Estrilda erythronotos". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.