Harige mirtebessie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Eugenia woodii)
Jump to navigation Jump to search

Harige mirtebessie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. woodii
Binomiale naam
Eugenia woodii
Dummer, 1912

Die Harige mirtebessie (Eugenia woodii) is 'n boom met 'n kenmerkende, papieragtige bas. Dit is nie 'n boom van die hoë woud nie en kom in soortgelyke habitat as die bosmirtebessie voor maar die verspreiding strek verder noord; tot by die Soutpansberg en al langs die kus tot by Beira. Die bas is effens meer kurkagtig en die stingels rooierig, taamik afgeplat en harig maar word grys en haarloos namate hulle ouer word.

Bron[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]