Bosveldkandelaarnaboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Euphorbia cooperi)
Jump to navigation Jump to search

Bosveldkandelaarnaboom
Euphorbia cooperi, Malelanehek.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. cooperi
Binomiale naam
Euphorbia cooperi
N.E.Br. ex A.Berger

Die Bosveldkandelaarnaboom (Euphorbia cooperi) is 'n boom wat tot 7 m hoog kan word, gewoonlik met 'n kaal stam van 3 m aan die onderkant. Die boom kom aan die kus van KwaZulu-Natal, Limpopo en Zimbabwe voor. Die boom is kandelaarvormig, lyk soos 'n sukkulent en die onderste takke val elke jaar af. Die melksap het 'n skerp reuk.

Die boom se nasionale nommer is 346[1]

Blomme
Vrugte

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]