Vuurkopvink

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Euplectes hordeaceus)
Jump to navigation Jump to search

Vuurkopvink
Feuerweber Zoo Berlin 3.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. hordeaceus
Binomiale naam
Euplectes hordeaceus
(Linnaeus, 1758)

Die Vuurkopvink (Euplectes hordeaceus) is 'n standvoël wat voorkom in sentraal Mosambiek. In Engels staan die voël bekend as die Black-winged Bishop.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

'n Vuurkopvink by Birds of Eden op die Tuinroete.

Die voël is 12 cm lank en weeg tussen 18-28 g. Die broeiende mannetjie is swart en rooi; die hele voorkroon is swart en die slagvere is swarterig. Die wyfie het breë dofgeel wenkbroue, fyn gestreepte bors en bruinerige snawel.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Euplectes hordeaceus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.