Langbeenkorhaan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Eupodotis melanogaster)
Jump to navigation Jump to search

Langbeenkorhaan
OtisMelanogasterDavies.jpg
Wyfie en mannetjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. melanogaster
Binomiale naam
Lissotis melanogaster
(Rüppell, 1835)
Range of Lissotis melanogaster.png
Verspreiding van die langbeenkorhaan

Die Langbeenkorhaan (Lissotis melanogaster) is 'n redelike algemene standvoël en leef in boomwêreld en hoë, oop grasveld. Hulle kom voor aan die ooskus van Suid-Afrika, sentraal Mosambiek en die noorde van Zimbabwe en Botswana.

Die voël is 58 – 65 cm groot en weeg 1,1 - 2,7 kilogram. In Engels staan die voël bekend as Black-bellied bustard.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]