Vaalkorhaan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Eupodotis vigorsii)
Jump to navigation Jump to search
Vaalkorhaan
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Gruiformes
Familie: Otididae
Genus: Eupodotis
Spesie: E. vigorsii
Binomiale naam
Eupodotis vigorsii
(Smith, 1831)
Algemene verspreiding: die Nama-karoo
Algemene verspreiding: die Nama-karoo

Die vaalkorhaan (Eupodotis vigorsii) is 'n endemiese, gelokaliseerde, algemene standvoël wat in Suid-Namibië en die westelike gedeelte van Suid-Afrika voorkom. Die voël is 56 – 62 cm groot en weeg 1.1 – 2 kilogram. In Engels staan die voël bekend as die Karoo Korhaan.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Eupodotis vigorsii". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. 

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]