Europese Rekenkamer
Voorkoms
Die Europese rekenkamer is 'n instelling van die Europese Unie.
Die hoofoogmerk daarvan is om die EU se finansies te oudit ten einde aanspreeklikheid en deursigtigheid te verbeter en sodoende die vertroue van die burgers in te boesem. Die Kamer ondersoek inkomste en besteding in elke area van die EU se werk, van groei en werksgeleenthede tot omgewingsbeleid en klimaatsaksie.[1]
Die Rekenkamer is geleë in die rue Alcide De Gasperi in die stad Luxemburg
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "what we do". EU.