FC Barcelona

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
FC Barcelona
Campnoumatch.jpg
Volledige naam Fútbol Club Barcelona
Bynaam Barça
Blaugrana
Laietans
Stigtingsdatum 29 November 1899
as Fútbol Club Barcelona
Tuisveld Camp Nou
Kapasiteit 99.354
Kompetisie Primera División

FC Barcelona is 'n Spaanse sokkerklub van Barcelona in Katalonië. Die klub is een van die grootste in Europa en in die wêreld. Die klubkleure is pers (of granaatrooi-blou (blaugrana)) en die stadion van FC Barcelona is Camp Nou, wat letterlik 'nuwe veld' beteken. FC Barcelona is die enige klub in Europa wat vanaf die instelling van Europese sokker in 1955 elke jaar by ten minste één van die toernooie aanwesig is. Die aartsvyand van FC Barcelona is Real Madrid. Wedstryde tussen die klubs staan bekend as El Clásico (Die Klassieke). Nog 'n belangrike teenstander is die stadsgenoot RCD Espanyol; tweestryde dra die naam Derbi de Barcelona. FC Barcelona is vroeg in 2010 as die beste klub sedert 1991 deur die IFFHS aangewys. FC Barcelona is in 1899 gestig.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: