FIFA-jolkol

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die groot-skerm word in Darling Harbour, New South Wales opgerig.
Die jolkol in Trocadéro, Parys.

'n FIFA-jolkol (Fan Fest) is 'n byeenkoms wat deur FIFA georganiseer word en mense in staat stel om die FIFA Wêreldbeker gesamentlik te geniet instede daarvan om dit tuis te kyk. Die eerste jolkolle is in 2006 gedurende die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006 in Duitsland aangebied. Dit was so suksesvol dat FIFA besluit het om dit in verskeie stede wêreldwyd tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 aan te bied. Die ligging van die jolkolle word so gekies dat dit duisende mense kan akkommodeer. Groot TV-skerms word opgerig vir lewendige uitsendings van wedstryde.

Ligging van jolkolle in 2010[wysig]

Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika[1]

Vlag van Australië Australië[2]

Vlag van Brasilië Brasilië[3]

Vlag van Frankryk Frankryk[4]

Vlag van Duitsland Duitsland[5]

Vlag van Italië Italië[6]

Vlag van Meksiko Meksiko[7]

Verwysings[wysig]

  1. South African FIFA Fan Fest locations”. FIFA. URL besoek op 15 June 2010.
  2. Sydney FIFA Fan Fest”. FIFA. URL besoek op 15 June 2010.
  3. Brazil FIFA Fan Fest”. FIFA. URL besoek op 15 June 2010.
  4. France FIFA Fan Festival”. FIFA. URL besoek op 15 June 2010.
  5. Germany FIFA Fan Fest”. FIFA. URL besoek op 15 June 2010.
  6. FIFA Fan Fest Italy”. FIFA. URL besoek op 15 June 2010.
  7. FIFA Fan Fest Mexico”. FIFA. URL besoek op 15 June 2010.

Eksterne skakels[wysig]