Fabia Drake

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Fabia Drake
Geboorte (1904-01-20)20 Januarie 1904
Nasionaliteit Engels
Sterfte 28 Februarie 1990 (op 86)
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Fabia Drake (20 Januarie 1904 – 28 Februarie 1990) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Good Companions (1957), A Room with a View (1985), en Valmont (1989).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1938: Meet Mr. Penny
  • 1957: The Good Companions
  • 1985: A Room with a View
  • 1989: Valmont

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1957: Dick and the Duchess
  • 1959: The History of Mr. Polly
  • 1965: The World of Wooster
  • 1965: Dead End Creek
  • 1967: Sorry I'm Single
  • 1969: A Present for Dickie
  • 1972: Cranford
  • 1976: Big Boy Now!

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1938: Hay Fever
  • 1949: Trelawny of the Wells
  • 1950: The World of Light
  • 1957: The Amorous Goldfish
  • 1961: The Truth About Billy Newton
  • 1985: Miss Marple: A Pocketful of Rye
  • 1987: A Wreath of Roses

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]