Fairchild Swearingen Metroliner

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Fairchild Swearingen Metroliner
Perimeter Metroliner II.jpg
'n Perimeter Aviation C-FUZY SA226-TC Metro II oor Winnipeg, Manitoba c. 2007
Tipe Passasiersvliegtuig
Vervaardiger Fairchild Aircraft
Nooiensvlug 26 Augustus 1969
Bekendstelling 1972
Status In diens, word nie vervaardig nie
Hoofgebruikers Ameriflight
Aeronaves TSM
Key Lime Air
Perimeter Aviation
Vervaardig 1968–2001
Aantal gebou 600+
Ontwikkel van Swearingen Merlin

Die Fairchild Swearingen Metroliner (voorheen die Swearingen Metro en later die Fairchild Aerospace Metro) is 'n 19-sitplek, tweemotorige turboskroef-aangedrewe vliegtuig met 'n drukkajuit.

Die vliegtuig is aanvanklik deur die maatskappy Swearingen Aircraft vervaardig en later deur Fairchild Aircraft in San Antonio, Texas.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]