Faith Minton

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Faith Minton
Geboorte 14 Maart 1957 (1957-03-14) (63 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1978–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Faith Minton (gebore 14 Maart 1957) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sudden Death (1995), Batman & Robin (1997), Bubble Boy (2001), en Miss Congeniality 2: Armed & Fabulous (2005).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1980: Temporale Rosy
  • 1995: Sudden Death
  • 1997: Batman & Robin
  • 2001: Bubble Boy
  • 2005: Miss Congeniality 2: Armed & Fabulous

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]