Taitavalk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Falco fasciinucha)
Jump to navigation Jump to search

Taitavalk
Taita Falcon at the World Center for Birds of Prey, Boise, Idaho, USA.jpg
'n Taitavalk
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
F. fasciinucha
Binomiale naam
Falco fasciinucha

Die Taitavalk (Falco fasciinucha) is 'n seldsame en gelokaliseerde standvoël. Hulle leef gewoonlik by kranse en klowe in boomveld. Die voël is 25 – 30 cm groot, weeg 195 - 340 gram. In Engels staan die voël bekend as Taita Falcon.

'n Taitavalk wat by die Strydom-tonnel in Suid-Afrika afgeneem is.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]