Farrah Forke

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Farrah Forke
Geboorte 12 Januarie 1968 (1968-01-12) (51 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1991–2005
2013
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Farrah Forke (gebore 12 Januarie 1968) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Heat (1995) en Ground Control (1998), en in die televisiereekse Wings (1990) en Lois & Clark: The New Adventures of Superman (1993).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1991: Brain Twisters
  • 1991: Fractals
  • 1995: Heat
  • 1998: Ground Control
  • 1999: Hitman's Run
  • 1999: Kate's Addiction
  • 2013: Fractals

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1990: Wings
  • 1993: Lois & Clark: The New Adventures of Superman
  • 1995: Dweebs
  • 1996: Mr. Rhodes

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1993: Journey to the Center of the Earth
  • 1993: Nurses on the Line: The Crash of Flight 7
  • 1994: Bionic Ever After?
  • 1995: Abandoned and Deceived
  • 1995: Favorite Deadly Sins
  • 1998: Grown-Ups

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]