Besemtrosvy

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Ficus sur)
Jump to navigation Jump to search

Besemtrosvy
Ficus sur, vyetros, Louwsburg.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
F. sur
Binomiale naam
Ficus sur
Forssk.

Die Besemtrosvy (Ficus sur) - voorheen bekend as Ficus capensis - is 'n boom wat groot en spreidend kan word. Dit word aangetref kuslangs vanaf Tsitsikamma, deur KwaZulu-Natal, eSwatini, die laeveld tot in Zimbabwe. Die vye word 3 tot 4 cm in deursnee en is pienk, gespikkeld rooi wanneer hulle ryp is. Die vrugte word in swaar trosse op en naby die stam aan die onderste takke gedra. Die vye kan gebruik word om konfyt mee te maak. Die blare is glad en het onreëlmatige geskulpte rande. In Engels staan die boom bekend as die Broom cluster fig.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]