Moerasvy

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Ficus trichopoda)
Jump to navigation Jump to search

Moerasvy
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Tribus:
Ficeae

Genus:
Spesie:
F trichopoda
Binomiale naam
Ficus trichopoda
Baker

Die Moerasvy (Ficus trichopoda) is 'n struik of boom wat voorkom in die kus- en moeraswoude in noordelike KwaZulu-Natal waar dit soms op steltwortels staan wat uit die hooftakke groei. Die vye word tot 2.5 cm in deursnee en word in pare in die blaaroksels gedra. Die blare is groot – 15 x 12 cm – en helder blinkgroen met byna wit are.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]