Finty Williams

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Finty Williams
Geboorte 24 September 1972 (1972-09-24) (47 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Finty Williams (gebore 24 September 1972) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mrs Brown (1997), Gosford Park (2001), The Importance of Being Earnest (2002), en Macbeth (2014).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1997: Mrs Brown
  • 2001: Gosford Park
  • 2002: The Importance of Being Earnest
  • 2006: Angelina Ballerina: Angelina Sets Sail
  • 2014: Macbeth

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2001: Angelina Ballerina

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2002: Angelina Ballerina: The Show Must Go On

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2005: Angelina Ballerina: Angelina's Princess Dance
  • 2007: Angelina Ballerina: The Silver Locket

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]