Fiona Hale

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Fiona Hale
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1949–2014
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Fiona Hale (7 Februarie 1926 – 22 April 2014) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Minority Report (2002), The Curious Case of Benjamin Button (2008), Seven Pounds (2008), en The Incredible Burt Wonderstone (2013).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2002: Minority Report
  • 2008: The Curious Case of Benjamin Button
  • 2008: Seven Pounds
  • 2013: The Incredible Burt Wonderstone

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]