Florence Kasumba

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Florence Kasumba
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 26 Oktober 1976 (1976-10-26) (43 jaar oud)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Florence Kasumba (gebore 26 Oktober 1976) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Captain America: Civil War (2016), Wonder Woman (2017), Avengers: Infinity War (2018), en Black Panther (2018).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2001: Ik ook van jou
  • 2016: Captain America: Civil War
  • 2016: Wie Männer über Frauen reden
  • 2017: Wonder Woman
  • 2018: Avengers: Infinity War
  • 2018: Black Panther
  • 2018: A Midsummer Night's Dream

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2014: The Quest
  • 2018: Deutschland 86

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2010: Kongo

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]