Focke-Wulf Fw 189

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Focke-Wulf Fw 189
Focke Wulf Fw189.jpg
Tipe Bomwerper
Vervaardiger Focke-Wulf
Ontwerp deur Dr. Kurt Tank
Nooiensvlug Julie 1938
Status Uit diens gestel
Hoofgebruiker Luftwaffe
Aantal gebou 864
Fw 189A-1

Die Focke-Wulf Fw 189 was 'n tweemotorige bomwerper wat deur die Luftwaffe gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het sy nooiensvlug voltooi in Julie 1938.

Tegniese besonderhede[wysig | wysig bron]

Besonderhede van die Focke-Wulf Fw 189A-2:
Item Statistiek
Aantal motors 2
Tipe motor Skroef
Vervaardiger Argus As 410A-1 omgekeerde v-tipe
Kraglewering per motor 465 perdekrag
Vlerkspan 18,40 m
Lengte 12,00 m
Hoogte 3,10 m
Normale opstygmassa 3,950 kg
Maks. snelheid 350 km/h op 2 400 m
Operasionele hoogte 7 300 m
Togafstand 670 km
Bewapening Vier 7.9 mm MG 81 masjiengewere,

een 7.9 mm MG 17 masjiengeweer in elke vlerk

Bomvrag Vier 50 kg bomme onder die vlerke.

Bron[wysig | wysig bron]