Forrest Landis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Forrest Landis
Geboorte 9 Augustus 1994 (1994-08-09) (24 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2003–2008
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Forrest Landis (* 9 Augustus 1994) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cheaper by the Dozen (2003), Cheaper by the Dozen 2 (2005), Flightplan (2005), en Spy School (2008).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2003: Cheaper by the Dozen
  • 2005: Cheaper by the Dozen 2
  • 2005: Flightplan
  • 2008: Spy School

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2006: Cheaper by the Dozen 2: A Comedic Trio

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]