Fortress

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nuvola apps error.svg Hierdie bladsy is ’n kandidaat vir spoedige verwydering om die volgende rede:

nie ensiklopedies noemenswaardig nie

As u nie die spoedige verwydering van hierdie bladsy steun nie, kan u u besware op die besprekingsblad opper.

Sien gerus Wikipedia:Spoedige verwyderings vir redes waarom bladsye soos hierdie vir spoedige verwydering gemerk word. Onthou om bladsye wat na hierdie bladsy verwys en hierdie bladsy se geskiedenis na te gaan vóór verwydering.

Moenie hierdie kennisgewing verwyder nie.

Fortress
Oorsprong Melbourne, Australië
Genre(s) R.A.C.
Aktiewe jare 1991 — hede
Etikette Rock-O-Rama
Resistance Records
SubZero Records
Great White Produktions
Portal.svg Musiekportaal

Fortress is 'n Australiese R.A.C.-groep[1][2][3] wat in 1991 gestig is.[4] Hulle is betrokke by neo-Nazi konserte in Swede, Duitsland, Engeland, Hongarye, Switserland, Italië, Finland en Australië.

Diskografie

  • 1992 - "Fortress"
  • 1993 - "Seize The Day"
  • 1996 - "Into Legend"
  • 1996 - "Garrison"
  • 1999 - "The Bell Tolls"
  • 1999 - "The Fires Of Our Rage"

Eksterne skakels

Verwysings