Francis de Wolff

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Francis de Wolff
Geboortenaam Francois Marie de Wolff
Geboorte (1913-01-07)7 Januarie 1913
Nasionaliteit Engels
Sterfte 18 April 1984 (op 71)
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Francis de Wolff (7 Januarie 1913 – 18 April 1984) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Christmas Carol (1951), Moby Dick (1956), The Hound of the Baskervilles (1959), en From Russia with Love (1963).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1951: A Christmas Carol
  • 1956: Moby Dick
  • 1959: The Hound of the Baskervilles
  • 1960: Clue of the Twisted Candle
  • 1962: The Durant Affair
  • 1962: The Silent Invasion
  • 1963: From Russia with Love
  • 2009: Elementary My Dear Watson: The Man Behind Sherlock Holmes

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1952: How Does It End?
  • 1962: Richard the Lionheart
  • 1965: Hereward the Wake
  • 1966: The Woman in White

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1951: The Powder Monkey
  • 1954: The Man Upstairs
  • 1956: Here's Archie
  • 1970: Rookery Nook
  • 1989: Peter Cushing: A One-Way Ticket to Hollywood

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]