Francois Hayes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Francois Hayes
Beroep(e)Sanger
Aktiewe jare- 2006
Portal.svg Musiekportaal

Francois Hayes is 'n bekende Afrikaanse sanger en liedjieskrywer wat meestal ligte liedjies gesing het. Van sy treffers sluit in: Osbraai Op Kromdraai, Ek Sê Dankie, Die Gat In Die Grond en Karolis.[1]

Hayes het in 2006 as sanger uit die musiekwêreld uitgetree. In 2007 is hy tydens die inniBos-musiekfees vereer vir die bydrae wat hy tot Afrikaanse musiek gelewer het.[2]

Diskografie[wysig | wysig bron]

  • Liedjies vir jou hart, BRETTIAN
  • Dream, saam met Liesl Hayes, UNIVERSAL
  • Grootste Treffers / As Die Windjie waai 2CD, HOEZIT MUSIEK
  • Lekkerdans Treffers / Vashouliedjies 2CD, TRIO
  • Francois Hayes 2CD Box Set (Kotteljons CD en Hou Die Blink Kant Bo! CD), SELECT
  • Lekkerdans Treffers, 2004 TRIO
  • Grootste Treffers - hervrystelling, HOEZIT MUSIEK
  • As Die Windjie So Waai, HOEZIT MUSIEK
  • Moenie Worry Nie, HOEZIT MUSIEK
  • Net Soos Jy (2de Uitgawe), VAT VYF
  • Net Soos Jy, VAT VYF
  • Sal Jy My Nog Vashou?, saam met Liezl, 1999 UNIVERSAL
  • Koöperasiestories LP, 1987 VENUS
  • Hoezit, My Broer!, TRIO
  • Grootste Treffers, SELECT
  • Hou Die Blink Kant Bo!, SELECT
  • Kotteljons LP/CD, 1991 SELECT
  • Vashouliedjies, TRIO
  • Osbraai Op Kromdraai, TRIO
  • Good Memories LP, 1991 TRIO
  • Jy's My Nommer Een LP, 1990 TRIO
  • My Moments With You LP, 1988 TRIO
  • Boesmankind / Liedjies Wat Ek Sing 7", 1982 MUSIC TEAM
  • Vir Mari LP, 1981 MUSIC TEAM
  • Karolis LP, VENUS
  • Shongwesi

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. musicians.co.za, besoek op 15 April 2010.
  2. inniBos se webtuiste, NUUS Feb 2007, besoek op 15 April 2010.

Verdere naleeswerk[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]