Franja du Plessis
Voorkoms
Franja du Plessis | |
---|---|
Gebore | 2 Januarie 1994 Windhoek, Namibië |
Genres | Popmusiek |
Beroep(e) | Sangeres |
Instrumente | Stem |
Jare aktief | 2016 – nou |
Etikette | Juanita Records |
Franja du Plessis (* 2 Januarie 1994, Windhoek) is 'n Namibiese sangeres. Sy was in 2013 in die film As jy sing as Marna te sien. Haar debuutalbum, My verhaal, verskyn in 2016 en behaal platinumstatus.[1] Sy is die dogter van die sangeres Juanita du Plessis en die suster van die sanger Ruan Josh.
Jeug
[wysig | wysig bron]Sy matrikuleer aan Hoërskool Die Wilgers in Pretoria.[2]
Diskografie
[wysig | wysig bron]- 2016: My Verhaal
- 2018: Hittegolf
- 2022: Los Jou Hart
Filmografie
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Fockema, Marisa (5 Januarie 2017). Gewilde Afrikaanse sangeres verlief en verloof. Huisgenoot.
- ↑ Franja du Plessis en haar Willie - jonk en verlief!. Sarie (17 April 2015).