Frank Westerman

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Frank Westerman
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Gebore 13 November 1964
Nasionaliteit Vlag van Nederland Nederland
Beroep Skrywer

Frank Westerman (gebore op 13 November 1964 in Emmen) het in Assen grootgeword en Tropiese Kultuurtegnologie aan die Landbou-universiteit in Wageningen studeer.

As voormalige korrespondent vir die Nederlandse De Volkskrant en NRC Handelsblad het hy onder meer in Belgrado en Moskou gewoon.

Sedert die verskyning van El Negro en ik - wat na Afrikaans vertaal is deur Daniël Hugo onder die titel El Negro en ek en uitgegee word deur Protea Boekhuis - in 2004 in Nederland spits Westerman hom voltyds toe op sy skryfwerk. Sy werk is onder meer vertaal in Duits, Tsjeggies, Frans, Italiaans, Spaans, Katalaans en Japannees. [1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Inligting bekom van die stofomslag van die boek El Negro en ek.