Frankmusik

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Frankmusik
Frankmusik by idrewuk.jpg
Frankmusik tydens 'n optrede in 2009.
Geboortenaam Vincent Turner
Alias FrankreMix, Mr. Mouth
Geboorte 9 Oktober 1985
Thornton Heath, Croydon, Engeland (VK)
Beroep(e) Sanger-liedjieskrywer, platevervaardiger, musikant, hermenger
Genre(s) Elektropop, pop, retro, elektronika, powerpop, club
Tipe stem Tenoor
Instrument(e) Stem, sintetiseerder, beatbox
Aktiewe jare 2006 — hede
Uitgewer(s) Apparent, Island
Webwerf www.frankmusik.com
Portal.svg Musiekportaal

Vincent Frank (* Vincent Turner in Thornton Heath;[1] hy het later die van "Frank" aangeneem ter ere aan sy oupa), professioneel bekend as Frankmusik, is 'n Engelse elektropopmusikant.[2]

Diskografie[wysig | wysig bron]

Albums[wysig | wysig bron]

  • Complete Me (2009) - #13 (VK) #88 (Ierland)[3]
  • Do it in the AM (2011)

EP's en enkelspelers[wysig | wysig bron]

  • Frankisum (2007)
  • In Step/Done Done (2008)
  • 3 Little Words (2008)
  • Better Off As Two (2009) #26 (VK)
  • Confusion Girl (2009) #27 (VK)
  • Time Will Tell (2009) #173 (VK)

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Paphides, Pete, "The world according to Frankmusik", The Times, 1 August 2009. URL besoek op 2009-08-14.
  2. Lester, Paul, "New band of the day: Frankmusik", The Guardian, 2007-08-23. URL besoek op 2009-01-27.
  3. http://www.irma.ie/aucharts.asp

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]