Freda Dowie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Freda Dowie
Geboorte (1928-07-22)22 Julie 1928
Nasionaliteit Engels
Sterfte 10 Augustus 2019 (op 91)
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Freda Dowie (22 Julie 1928 – 10 Augustus 2019) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Omen (1976) en Distant Voices, Still Lives (1988), en in die televisiereeks The Incredible Adventures of Professor Branestawm (1969).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1976: The Omen
  • 1988: Distant Voices, Still Lives
  • 1996: Black Eyes

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1961: Doctor Faustus
  • 1962: The Bacchae
  • 1967: Six Bites of the Cherry
  • 1969: The Incredible Adventures of Professor Branestawm
  • 1975: The Poisoning of Charles Bravo
  • 1988: Sophia and Constance

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1966: Alice in Wonderland
  • 1983: Hungry Times
  • 1992: Thacker

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]