Freddie Stroma

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Freddie Stroma
Geboortenaam Frederic Wilhelm C.J. Sjöström
Geboorte 8 Januarie 1987 (1987-01-08) (32 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2005–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Freddie Stroma (gebore 8 Januarie 1987) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Harry Potter and the Half-Blood Prince (2009), Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 1 (2010), Pitch Perfect (2012), en The Inbetweeners 2 (2014).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2009: Harry Potter and the Half-Blood Prince
  • 2010: Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 1
  • 2012: Pitch Perfect
  • 2013: After the Dark
  • 2014: The Inbetweeners 2
  • 2014: Extraterrestrial

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2017: Time After Time
  • 2018: Dead Inside

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2011: A Cinderella Story: Once Upon a Song
  • 2011: A Cinderella Story: Meet Prince Charming
  • 2011: Spotlighting Lucy Hale: Our New Cinderella

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]