Fynblaarrooihout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Fynblaarrooihout
Ochna serrulata1.jpg
Die boom se kenmerkende rooi blomme en swart bessies.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
O. serrulata
Binomiale naam
Ochna serrulata
Sinonieme

Ochna atropurpurea
Ochna multiflora

Die Fynblaarrooihout (Ochna serrulata) is 'n boom wat voorkom van die suidelike Wes-Kaap tot in KwaZulu-Natal en Gauteng. Die boom kom meer voor as 'n struik. Die blomme is geel, welriekend en ongeveer 2 cm in deursnee.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]