Gaan na inhoud

Günter Guillaume

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Guillaume (regs) met die Wes-Duitse kanselier Willy Brandt, 1972–1974

Günter Guillaume (1 Februarie 1927 - 10 April 1995), was 'n intelligensie-agent vir die geheime diens in Oos-Duitsland, die Stasi, in Wes-Duitsland. Guillaume het die Wes-Duitse kanselier Willy Brandt se sekretaris geword, en sy ontdekking as spioen het gelei tot die ondergang van Brandt in die Guillaume-aangeleentheid.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]