Poeierbaskatjiepiering

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Gardenia ternifolia)
Jump to navigation Jump to search

Poeierbaskatjiepiering
Gardenia ternifolia MS 10824.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
G. ternifolia
Binomiale naam
Gardenia ternifolia
Schumach. & Thonn., 1827

Die Poeierbaskatjiepiering (Gardenia ternifolia) is 'n meerstammige struik of klein boompie wat voorkom vanaf die noordooste van Limpopo, deur Zimbabwe behalwe die suide tot by die Okavangorivier. Die boom groei in ruigtes, bosveld, oewerbos of droë woud. Die bas is glad en poeierig en kan afvryf. Dit skilfer ook af, in ronderige stukkies.

'n Poeierbaskatjiepiering in Kirstenbosch.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]