Bosveldkatjiepiering

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Gardenia volkensii)
Jump to navigation Jump to search

Bosveldkatjiepiering
Gardeniavolkensii-flowers&foliage&fruit.JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
G. volkensii
Binomiale naam
Gardenia volkensii
K.Schum.

Die Bosveldkatjiepiering (Gardenia volkensii) - voorheen Gardenia spatulifolia - is 'n klein boompie wat in KwaZulu-Natal en noord van die Vaalrivier voorkom. Die blomme is wit wanneer hulle oopgaan - soos die van die Boskatjiepiering - maar verdof tot geel. Die vrugte is grysgroen, vlak gerib en is 60 x 30 mm groot. Hulle het dikwels grys of witterige kolle op.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]