Gaubpas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Gaubpas
Ligging Tussen Walvisbaai en Solitaire
Maksimumhelling 1:18
Pad C14

Die Gaubpas is 'n bergpas in Namibië op die C14-roete tussen Walvisbaai en Solitaire en net suid van die Kuisebpas. Hierdie pas het 'n helling van 1:18.

Sien ook[wysig | wysig bron]