Gebruiker:Anrie/Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie.

Welkom by die Afrikaanse Wikipedia, waar 'n gemeenskap saam 'n ensiklopedie opbou. Sedert Desember 2001 het ons bydraers reeds 68 903 artikels geskep, maar nuwe bydraers is altyd welkom. Wat Wikipedia besonders maak is dat artikels gratis en vrylik beskikbaar is om te lees, redigeer en te versprei. Die inhoud van Wikipedia (en dus ook u bydraes) val onder die GNU/FDL-lisensie.

Voorbladartikel
Nasa-Satellietbeeld van Georgië.

Georgië (Georgies: საქართველო, Sakartwelo, [sɑkʰɑrtʰvɛlɔ], ) is 'n Eurasiese land in die Kaukasus en is geleë aan die ooskus van die Swartsee. Sy buurstate sluit in Rusland (noord), Turkye en Armenië (suid) en Azerbeidjan (oos). Die hoofstad en grootste stad is Tbilisi, terwyl die regeringsetel in 2012 na Koetaisi verskuif is. Die land het ’n oppervlakte van 69 700 km² en ’n bevolking van omtrent 3,7 miljoen.

Georgië het ’n demokraties verkose staatshoof. Sedert 2018 is dit Salome Zurabisjwili. Danksy onder meer die vorige president, Micheil Saakasjwili, se goeie betrekkinge met die Verenigde State vorder Georgië goed in sy poging om 'n Navo-lidland te word. Dit is onder groot protes van Rusland, wat Georgië en ander oud-Sowjetstate steeds as deel van sy invloedsfeer beskou.

Koninkryke wat in die gebied geleë was, Iberië en Kolchis, het in die 4de eeu n.C. reeds die Christelike geloof aanvaar. Vandag is 80% van die inwoners Georgies-Ortodokse Christene, terwyl 2% Russies-Ortodoks en 4% van die Armeens-Apostoliese Kerk is.

Georgië het die hoogtepunt van sy politieke en ekonomiese mag in die 11de tot 12de eeu bereik toe Iberië en Kolchis in die Koninkryk Georgië verenig is. In die begin van die 19de eeu is Georgië deur die Russiese Ryk geannekseer. Ná ’n kort tydperk van onafhanklikheid ná die Russiese Rewolusie van 1917, het die Sowjetunie Georgië in 1921 beset en het dit die Georgiese Sosialistiese Sowjetrepubliek geword. Ná onafhanklikwording in 1991 het die land verskeie ekonomiese terugslae gehad wat vererger is deur onrus in dele van die land. Dit het voortgeduur tot met die Roosrewolusie van 2003, waarna ’n nuwe regering demokratiese en ekonomiese hervormings ingestel het.

Die land is lid van verskeie internasionale organisasies. Dit bevat twee de facto onafhanklike streke, Abchasië en Suid-Ossetië, wat beperkte internasionale erkenning gekry het ná die Russies-Georgiese Oorlog van 2008.

...lees verder

Nog voorbladartikels...

Hierdie dag in die geskiedenis


17 Januarie:

Patrice Lumumba


Ander gebeure in Januarie...

Aktueel
Kunstenaarsvoorstelling van New Horizons
Het u geweet...

...dat 'n mens se hart ongeveer 101 000 keer 'n dag klop? Tydens 'n gemiddelde leeftyd sal 'n hart ongeveer 400 miljoen liter bloed pomp.
...dat Leonardo da Vinci se Mona Lisa in 1912 uit die Louvre, in Parys gesteel is? In die drie jaar voor dit teruggevind is, is ses kopieë as die ware Jakob teen reuse pryse verkoop.

nog interessante brokkies...

Beeld van die week

'n Samigesin in Lapland, Noorweë, ca. 1900.

Nog voorbladbeelde...


Dié beeld is afkomstig van die Wikimedia Commons: 'n gedeelde versameling van naastenby 2 miljoen medialêers wat vryelik en gratis gebruik kan word. Kliek gerus op die beeld vir meer inligting en 'n groter weergawe.

Wikipedia in ander tale

Met meer as 100 000 artikels
Engels (English) · Duits (Deutsch) · Frans (Français) · Pools (Polski) · Japannees (日本語) · Italiaans (Italiano) · Nederlands · Portugees (Português) · Spaans (Español) · Sweeds (Svenska) · Russies (Русский) · Sjinees (中文) · Noors (Bokmål) · Fins (Suomi) · Volapük · Romeens (Română) · Katalaans (Català) · Koreaans (한국어)  · Tsjeggies (Česky) · Turks (Türkçe) Oekraïens (Українська) · Hongaars (Magyar) · Esperanto · Slowaaks (Slovenčina) · Deens (Dansk) · Indoniesies (Bahasa Indonesia)  Arabies (العربية) · Viëtnamees (Tiếng Việt) ·

Met meer as 10 000 artikels
Hebreeus (עברית) · Litaus (Lietuvių) · Serwies (Српски/Srpski) · Sloweens (Slovensko) · Bulgaars (Български) · Esties (Eesti) · Nepalees (नेपाल भाषा) · Kroaties (Hrvatski) · Teloegoe (తెలుగు) · Cebuano (Sinugboanong Binisaya) · Galicies (Galego) · Thai (ไทย) · Grieks (Ελληνικά) · Persies (فارسی) · Noors (Nynorsk) · Maleisies (Bahasa Melayu) · Eenvoudige Engels (Simple English) · Baskies (Euskara) · Bosnies (Bosanski) · Bishnupriya Manipuri (ইমার ঠার/বিষ্ণুপ্রিয়া মণিপুরী) · Luxemburgs (Lëtzebuergesch) · Yslands (Íslenska) · Georgies (ქართული) · Albanees (Shqip) · Bretons (Brezhoneg) · Latyn (Latina) · Azerbaidjans (Azərbaycan) · Bengali (বাংলা) · Hindi (हिन्दी) · Marathi (मराठी) · Ido · Tagalog

Tale verwant aan Afrikaans
Fries · Limburgs · Nederlands · Nedersaksies · Pennsilvaans · Platduits · Ripoaries · Seeus · Wes-Vlaams

Ander Suider-Afrikatale
Shona · Sotho · Swahili · Swati · Tsonga · Tswana · Venda · Xhosa · Zoeloe

Ander tale
Abchasies · Afar · Akana · Alemannies · Amhaars · Angelsaksies (Anglo-Saxon) · Aragonees (Aragonés) · Armeens · Basjkirs (Башкортса) · Gaelies · Guarani · Interlingua · Javaans · Jiddisj (ייִדיש) · Joroeba · Kasjoebies · Kanarees/Kannada · Kasjmiri · Korsikaans (Corsu) · Koerdies (Kurdî) · Letties (Latviešu) · Malajalam/Malabaars (മലയാളം) · Malgassies · Maoritaal · Masedonies (македонски) · Nahuatl · Napolitaans (Nnapulitano) · Nauruaans · Oksitaans · Pasjtoe · Punjabi · Sanskrit · Serwokroaties · Sisiliaans · Tamil (தமிழ்) · Tataars · Tibetaans · Tok Pisin · Turkmeens · Oerdoe (اردو) · Waals (Walon) · Wallies (Cymraeg) · Witrussies (Беларуская)

volledige lys
Susterprojekte
Wikimedia-logo.svg
Meta-Wiki
Koördinasie van al die Wikimediaprojekte
Commons-logo.svg
Commons
Versameling multimedialêers
Wiktionary-logo-en.svg
Wikiwoordeboek
Woordeboek
Wikibooks-logo.png
Wikibooks
Boeke en handleidings
Wikispecies-logo.png
Wikispecies
Spesiegids
Wikisource-logo.png
Wikisource
Vrye brondokumente
Wikiquote-logo.png
Wikiquote
Versameling aanhalings
Wikinews-logo.svg
Wikinews
Vrye nuus