Gaan na inhoud

Gebruiker:Arthurcox

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Tijdens de maanden oktober, november, december 2011 volgde ik een cursus Afrikaans, taal- en letterkunde aan de Universiteit Gent in België. In februari 2013 bezocht ik Zuid-Afrika voor het eerst in mijn leven. Het was een heel schone ervaring om de natuur, de uitgestrektheid van de landschappen te bewonderen. De andere dierenwereld die we in Europa helemaal niet kennen... Het authentieke van de Bantoeculturen is wel geleidelijk aan het verdwijnen. Massatoerisme zorgt ervoor dat de plaatselijke bevolking de cultuur van de Europese bezoekers gedeeltelijk overneemt. Kaapstad heeft schone parken. Kirstenbosch Gardens zijn een verrukkelijke plaats.

Sig van Tafelberg vanuit die Kirstenbosch Botaniese Tuine

Het was tevens mijn eerste, maar zeker niet laatste bezoek aan een land in Afrika ten zuiden van de Sahara.

Hierdie gebruiker se moedertaal is Nederlands. My Afrikaans is nog nie baie goed nie, maar ek probeer (vanaf 2011) reelmatig wat bydrae te lewer.

South Africa will never be a normal country. It is far too interesting, far too rich, in its people, if not in its wealth, for that

Taalvaardigheid

en-4 This user speaks English at a near-native level.

Taalvaardigheid

af-1 Hierdie gebruiker het 'n basiese begrip van Afrikaans.


Dendermonde in 1649

My bydraes

[wysig | wysig bron]

Skelde Dendermonde Lebbeke, Antwerpen, Leie, James Ensor, Lokeren, Tiberius, Trajanus, Tienen stad in Vlaandere (België)

2013: Berlare, Rimini, Juliette Binoche


Arthurcox (kontak) 23:58, 16 Maart 2011 (UTC)


Wikipedia

[wysig | wysig bron]

Moenie bang wees om weg te spring en by te dra nie. Indien foute gemaak word is dit nie so erg nie, dit kan (en behoort!) later weer reggemaak word - daar is altyd Wikipediane wat bereid is om hand by te sit. Dit is dikwels 'n goeie idee om 'n artikel eers in 'n aparte woordverwerker te skep en dit dan later in Wikipedia te plaas. Sodoende hoef u dit nie dadelik te voltooi nie en kan u ter eniger tyd daarna terug keer. Dit is dan ook moontlik om spel- en ander foute raak te sien, voor dit geplaas word.

Die skryf van 'n artikel wat op die internet gaan verskyn bring ekstra eise mee. Dit is byvoorbeeld moeiliker om teks van 'n skerm af te lees as van papier, wat beteken dat die struktuur van 'n webblad baie belangrik is. Bladsye wat 'n goeie struktuur het, bied 'n gebruiker die moontlikheid om die bladsy te vluglees en sodoende nuttige inligting vinniger te vind.

Sorg dat u artikel met 'n kort inleiding van die onderwerp begin: u moet dit as't ware aan die leser voorstel. Die eerste paragraaf behoort 'n opsomming te bevat van wat volg, of 'n definisie van die onderwerp. Indien die artikel oor 'n persoon behandel, is dit raadsaam om te noem hoekom die persoon belangrik is, waar hy vandaan kom en wanneer hy gelewe het. Vir 'n stad is dit byvoorbeeld nuttig om te noem in watter land dit geleë is en hoe dit in die plaaslike taal heet.